Die ekonomiese afronding van lammers in voerkrale — Dr. Vlok Ferreira

Skaapvoerkrale moet bekostigbare lamsvleis lewer én winsgewend wees. ’n Voordeel vir skaapboere is dat lamsvleis nie regstreeks met witvleis meeding nie.